Dear Guests
Come and unwind after a trying day at a place where time stands still. Located 10 minutes from major BD's and industrial areas, a minute from the Sasolburg / Johannesburg highway.
Allow the harmony of hospitality at Amadeus Guesthouse to move you.
Kom ontlaai na 'n harde dag se werk by 'n plekkie waar tyd stilstaan. Geleƫ sowat 10 minute van groot besigheidareas, 'n minuut van die Sasolburg / Johannesburg snelweg.
Laat Amadeus gastehuis se harmonie van gasvryheid jou wegvoer.
Liewe Gaste
- 5 Beautifully decorated rooms
- Honeymoon Suite and Bridal
packages available
- En-suite bathrooms in all rooms
- Breakfast included and dinner on re-quest
- Small kitchen with microwave and fridge
- 5 Pragtige Kamers met moderne
meubilering
- Honeymoon Suite en bruidpakette beskikbaar
- En-suite badkamers in alle kamers
- Ontbyt ingesluit met mikrogolf en yskas
- M-net, Movie Magic en 'n sportkanaal in alle kamers
- Koffie en tee in kamers
- Kamers word daagliks versien
- Klein stoepies
- Elke kamer het eie alarmstelsel
- Elektriese heining en hek
- Veilige Parkering
- Each room has its own alrm system
- Electrical fence and gate
- Safe parking
- Swimming pool and tennis court with floodlights
- Swembad en tennisbaan met spreiligte
Copyright (c) Amadeus Guesthouse 2006
- M-net, Movie Magic and Sports
Channel in all rooms
- Coffee and tea available in rooms
- Rooms are cleaned daily
- Small verandas
Breggie Human 082 852 1175
Tel & Faks (016) 932 2434
Email: Amadeus@telkomsa.net
Address: 8 Mozart St Vanderbijlpark